Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Landbouweekblad by Media 24 Ltd - Wait list

Landbouweekblad

Aug 25 2022
Magazine

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

JUMBO HAAL ’N BUL VAN ’N PRYS

SYFERS

OM MET ARMOEDE TE BOER

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

DIÉ WEEK KUIER ONS BY...

VORENTOE OP PATATSPOOR • Uit: Landbouweekblad,27 Augustus 1982

Mag die woorde nooit opdroog nie

BEK-EN-KLOUSEER IN VOERKRALE GAAN SPEENKALFMARK RUK

China-wolverbod werp skadu oor nuwe seisoen

NUWE EU-REËL KOS SA REEDS R200 MILJOEN

NAT SIKLUS VIR WINTERREËNGEBIEDE LOOP TEN EINDE

RYPKANS BLY HOOG IN SOMERREËNGEBIEDE

Wêreld op sy hoede vir siektes uit Afrika • Lande wat produkte uit Suid-Afrika invoer, kan toenemend aandring op gesondheidswaarborge, want die verspreiding van siektes soos bek-en-klouseer en Afrika-varkpes na die res van die wêreld skep kommer oor Afrika-siektes.

Vrystaatboere bewaak self paaie om bedryf te beskerm

Besoek die Karoo vir dié bewaringsdag

SLUIT DIÉ SKUIWERGATE TEEN OORGRENSMISDAAD • Ontoereikende grensbeheer en gapings in die Strafproseswet skep ’n teelaarde vir misdadigheid in grensgebiede.

VOORSTE EKOLOOG VAN DIE KAROO STERF

NUUS UIT AFRIKA

NOORD-KAAPSE BOER WAT R80 MILJOEN SKULD, HET VRAE OOR WETGEWING

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

VORDERING BY SA HAWENS, MAAR ‘WA NOG NIE DEUR DRIF’

Kovsies en groot produsent vat hande

Biosekerheid onderdruk landbougroei • Die enkel grootste aandrywer vir groei in Suid-Afrika se landbou enverwerkingsektor is nou dieregesondheid en biosekerheid, sê die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) in sy jongste vooruitskouing vir die sektor.

Silo’s sê nou weekliks oor grade van mielies • Alle kommersiële opbergingstrukture word verplig om weekliks produksieleweringsyfers in te dien. Dit maak die inligting oor die gradering van die nasionale oes meer geredelik beskikbaar.

Belanghebbendes werk saam teen uitbreking van siektes

Minister skop hoenderbedryf in die tande • Die besluit van die regering om invoertariewe op gestorte hoendervleis met ’n jaar uit te stel, plaas die meesterplan vir landbou en landverwerking in die kollig. Kan die regering vertrou word om by sy geskrewe ooreenkomste te hou?

INVOER EN INSETTE PLAAS DRUK OP SA PIESANGBOERE

Markte

PROBLEME DUUR VOORT VIR DROËBONE

ORANJEROES NOU OOK BY SA SUIKERRIET

HOE LYK DIE SIMPTOME VAN ORANJEROES?

TURKSVYBOEK VERSKYN WEER

EEN VAN DIE INPERKING SE VOORDELE (EN NADEEL VAN VIDEOSPELETJIES...)

Wes-Kaapse landbou bly uitvoerkampioen • Meer as die helfte van Suid-Afrika se landbouuitvoerprodukwaarde het in 2020 uit die Wes-Kaap gekom.

Te veel rye spore deur die wingerd? • Die staat lag heelpad bank toe, terwyl wynboere se wins per bottel marginaal is. Boonop kwyn die oppervlakte onder wingerd. Dit het dalk tyd geword om koue water oor die staat se ‘drankgewoontes’ te gooi.

HOE DIEP KYK JAN TAKS IN DIE BOTTEL?

JOHAN VAN DEVENTER GROET FRESHMARK ‘Vars produkte maar altyd in my bloed’ • Bykans drie dekades lank was dr. Johan van Deventer sinoniem met Freshmark. Hy het onlangs uitgetree (“maar nie afgetree nie”) en kyk terug op sy roemryke loopbaan waartydens hy die varsprodukte-onderneming tot groot hoogtes gevoer het.

LBW VRA ...

Pas koeigrootte aan by omgewing – en wins volg vanself • Die basiese aspekte van veeboerdery is dikwels die faktore wat tot...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans